Literature & Fiction      Contemporary Fiction

Spoke van die Verlede

(0 reviews)
Condition
Quantity
(365 available)
Share
Book Details
Language
Afrikaans
Publishers
Malherbe Uitgewers (21 July 2024)
Weight
0.17 KG
Publication Date
21/07/2024
ISBN-10
1928515312
Pages
141 pages
ISBN-13
9781928515319
Dimensions
13.97 x 0.81 x 21.59 cm
SKU
9781928515319
Author Name
Hennie du Toit (Author)
Read More

Reviews & Ratings

out of 5.0
(0 reviews)
There have been no reviews for this product yet.
Na 'n lang loopbaan in die onderwys, neem Piet Malherbe se lewe 'nonverwagse wending. Omstandighede dwing hom om ontslag te neem ensy eie onderneming te begin.

Hy word die stigter en organiseerder van dieCUPS-gemeenskapsprojek, waar talle straatlopers daagliks van dienodige lewensmiddele en kos voorsien word. Een van hierdie straatlopersis Jan Flenters.

Deur 'n besondere samevloei van omstandighede raakPiet Malherbe en Jan Flenters se lewens met mekaar verweef. Piet blyaanhou om Jan se lewe positief te beïnvloed, selfs wanneer dit lyk asofJan al sy pogings in die gesig teruggooi.

Sy volharding en passie ismerkwaardig. Aan die een kant mag sy passie 'n kompensasie wees virdie leemtes wat hy in sy eie familieverhoudings ervaar, terwyl dit aan dieander kant dalk opgekropte skuldgevoelens uit die verlede is wat aanhom knaag.

Wanneer hy uiteindelik die band met Jan verbreek, begin syeie innerlike genesingsproses. Dit is die begin van sy persoonlike verhaalvan genesing, waarin hy die seer en pyn wat hy jare lank met homsaamgedra het, oorkom.

Piet Malherbe se verhaal is 'n universele verhaalvan struikelinge en oorwinning, van hoogtepunte en laagtepunte. Dit is 'nverhaal waarmee baie van ons kan identifiseer, want dit is ook ons eieverhaal.

. .

Frequently Bought Products

Product Queries (0)

Login Or Registerto submit your questions to seller

Other Questions

No none asked to seller yet

Bookiyos Books Solutions - Quality Books, Unbeatable Prices

Bookiyos Books Solutions is your premier online bookstore offering a vast selection of over 5 crore books. Whether you're looking for the latest releases, timeless classics, or rare finds, we have something for every reader. Our platform serves customers worldwide, including the USA, UK, and Europe, with fast delivery and easy return policies to ensure a hassle-free shopping experience. Discover daily updates, exclusive deals, and a comprehensive collection of books that cater to all your reading needs. Shop with confidence at Bookiyos, where quality books and unbeatable prices meet.

Why Choose Bookiyos?

Extensive Inventory: New, old, and rare books available.
Fast Delivery: Same or next-day shipping.
Easy Returns: Hassle-free refund and return policies.
Global Reach: Serving customers in the USA, UK, Europe, and beyond.
Daily Updates: Thousands of new titles added every day.
Join our community of book lovers and start your literary journey with Bookiyos Books Solutions today!