Crime, Thrillers & Mystery      Thrillers

Môre se drome van gister

(0 reviews)
Condition
Quantity
(539 available)
Share
Book Details
Language
Afrikaans
Publishers
Independently published (22 May 2024)
Weight
0.33 KG
Publication Date
22/05/2024
Pages
280 pages
ISBN-13
9798326390486
Dimensions
13.97 x 1.63 x 21.59 cm
SKU
9798326390486
Author Name
Henri Martin (Author)
Read More

Reviews & Ratings

out of 5.0
(0 reviews)
There have been no reviews for this product yet.
Carel Bekker is met vakansie aan die Suid-Kaap. Op misterieuse wyse ontdek hy ’n baie ou bottel tussen die rotse waar hy hengel, met meer as net ’n boodskap daarin.

Dit lei tot ’n fratsongeluk en sy beserings laat hom in ’n koma verval. Sy drome neem hom meer as tweehonderd jaar terug in tyd.

Carel bevind hom op ’n seerowerskip, Het Schip Zonder Naam, onder bevel van die wreedaardige en genadelose Kaptein Philip Verhoeven, wat moor en plunder om sy doelwitte te bereik. Hy vind plesier uit die marteling van sy eie manskappe.

Carel ontmoet ook vir Andrea op sy avontuur – hulle raak verlief op mekaar. Om uit die kloue van Philip en sy gespuis te kom is nie maklik nie.

Die lewe op die skip is ondraaglik, maar Carel beloof ewige trou aan Andrea en ook om haar te red uit die kloue van die seerower. Maar .

. .

Philip Verhoeven het sy eie planne: Om ontslae te raak van Carel sodra hy sy skatkis voldoende aangevul het. Die seerowers moet na vêr en onbekende waters vlug - met Carel en Andrea steeds aan boord.

Gaan Carel sy belofte kan nakom en Andrea se drome laat waar word, veral noudat hulle eie lewens aan ’n draadjie hang?Of is alles maar net ’n droom?. .

Frequently Bought Products

Product Queries (0)

Login Or Registerto submit your questions to seller

Other Questions

No none asked to seller yet

Bookiyos Books Solutions - Quality Books, Unbeatable Prices

Bookiyos Books Solutions is your premier online bookstore offering a vast selection of over 5 crore books. Whether you're looking for the latest releases, timeless classics, or rare finds, we have something for every reader. Our platform serves customers worldwide, including the USA, UK, and Europe, with fast delivery and easy return policies to ensure a hassle-free shopping experience. Discover daily updates, exclusive deals, and a comprehensive collection of books that cater to all your reading needs. Shop with confidence at Bookiyos, where quality books and unbeatable prices meet.

Why Choose Bookiyos?

Extensive Inventory: New, old, and rare books available.
Fast Delivery: Same or next-day shipping.
Easy Returns: Hassle-free refund and return policies.
Global Reach: Serving customers in the USA, UK, Europe, and beyond.
Daily Updates: Thousands of new titles added every day.
Join our community of book lovers and start your literary journey with Bookiyos Books Solutions today!