Literature & Fiction      Family Sagas

Mis oor die See II: Die Ontknoping: 2

(0 reviews)
Condition
Quantity
(524 available)
Share
Book Details
Language
Afrikaans
Publishers
Independently published (30 May 2024)
Weight
0.31 KG
Publication Date
30/05/2024
Pages
258 pages
ISBN-13
9798326804471
Dimensions
13.97 x 1.5 x 21.59 cm
Reading Age
16 - 18 years
SKU
9798326804471
Author Name
Francois Stemmet (Author)
Francois Stemmet is die bekroonde skrywer van verskeie geliefde boeke, insluitend "Kambro," "Katbos," "Mis oor die See," "Mis oor die See 2," en "Die pad oor Kleinbegin." Sy werke het lesers betower met hul ryk vertelkuns en diep emosionele resonansie.Stemmet het 'n onderskeie loopbaan in drama gehad, met rolle in talle verhoogproduksies en televisiereekse. Hy het ook beduidende bydraes tot radio gemaak, met die skryf en uitvoering van verskeie suksesvolle radiodramas op RSG.Wanneer hy nie skryf nie, geniet Francois dit om tyd saam met sy familie deur te bring. Francois bly inspirasie put uit sy toewyding aan die kunste en sy passie vir storievertelling.Francois woon in Johannesburg, waar hy voortgaan om te skryf en sy verhale met die wêreld te deel.Read more about this authorRead less about this author
Read More

Reviews & Ratings

out of 5.0
(0 reviews)
There have been no reviews for this product yet.
Dis vyf jaar later en Fanie word heeltemal gesond en boer steeds op La Bri. Teuns en Celia is getroud en woon op La Bri.

Annet se boetiek floreer. Fanie Malherbe is inderdaad ‘n gelukkige man.

Dis vir niemand ‘n geheim dat Ferdie sy oupa se oogappel is nie en Fanie is ingenome dat Ferdie landbou studeer op Stellenbosch. Nadat Marius graad gevang het, besluit hy om op Teuns se plasie net langs La Bri te kom boer.

Ou Trappies kom natuurlik saam en die twee se love-hate verhouding staan sterk. Marius en Annet het trouplanne, maar Annet voel haar boetiek het nog te veel aandag nodig.

Celia het die huishouding op La Bri oorgeneem en haar huis in die stad verkoop. Die agtergrond is geskets vir ‘n idilliese bestaan.

Of dalk is dit juis andersom. En wat is broer Pierre se planne?.

Frequently Bought Products

Product Queries (0)

Login Or Registerto submit your questions to seller

Other Questions

No none asked to seller yet

Bookiyos Books Solutions - Quality Books, Unbeatable Prices

Bookiyos Books Solutions is your premier online bookstore offering a vast selection of over 5 crore books. Whether you're looking for the latest releases, timeless classics, or rare finds, we have something for every reader. Our platform serves customers worldwide, including the USA, UK, and Europe, with fast delivery and easy return policies to ensure a hassle-free shopping experience. Discover daily updates, exclusive deals, and a comprehensive collection of books that cater to all your reading needs. Shop with confidence at Bookiyos, where quality books and unbeatable prices meet.

Why Choose Bookiyos?

Extensive Inventory: New, old, and rare books available.
Fast Delivery: Same or next-day shipping.
Easy Returns: Hassle-free refund and return policies.
Global Reach: Serving customers in the USA, UK, Europe, and beyond.
Daily Updates: Thousands of new titles added every day.
Join our community of book lovers and start your literary journey with Bookiyos Books Solutions today!