Religion & Spirituality      Christianity

Brood en Wyn: God Se Gesondheidsorgplan Vir Jou

(0 reviews)
Condition
Quantity
(279 available)
Share
Book Details
Language
Afrikaans
Publishers
Independently published (23 April 2024)
Weight
0.11 KG
Publication Date
23/04/2024
Pages
100 pages
ISBN-13
9798323049226
Dimensions
12.7 x 0.58 x 20.32 cm
Reading Age
7 - 18 years
SKU
9798323049226
Author Name
Seth Winkler (Author)
Read More

Reviews & Ratings

out of 5.0
(0 reviews)
There have been no reviews for this product yet.
Hierdie boek is geskrywe om aan jou 'n kragtige alternatief te bied vir 'n lang, gesonde leweBenjamin Franklin het ‘n beroemde stelling gemaak dat in hierdie lewe, sekerheid beperk is tot die onvermydelikheid van dood en belasting. Die werklikheid van hierdie stelling word beaam deur die onbetwisbare realiteit dat elkeen van ons uiteindelik die konfrontasie met ons sterflikheid sal ervaar.

Ons reis deur hierdie lewe word ook verstrengel deur ‘n stryd met siekte en lyding, wat wissel van ligte ongerief tot diepgaande uitdagings. Meeste mense word gekonfronteer met sekere keuses as dit kom by siekte: diegene wat toegang het tot genoegsame gesondheidsorg, kan van daardie voordele gebruik maak, terwyl ander, sonder dieselfde voorregte, genoodsaak is om te hoop dat hul toestand nie sal vererger nie.

Hierdie boek bied 'n baken aan, asook 'n voortrefliker alternatief vir beide groepe. As jy noukeurig toepas wat in hierdie boek geleer word, kan jy die volgende resultate verwag:'n Beduidende vermindering van siektes by jou en jou gesin.

Dit sal lei tot 'n afname in mediese kostes. As jy of jou gesin wel siek raak, behoort die simptome binne 24-48 uur te verdwyn.

In hierdie omvattende gids sal jy leer:Wat die wortel van alle siektes en krankhede is,Hoe om effektief met siektes en krankhede te deel,Waarom Christene siek word, en sterwe. Die boek sluit in:'n Gids om hoogs-effektiewe gewoontes prakties toe te pas in jou lewe, wat verbysterende resultate vir jou gesondheid sal meebring.

'n Skakel na aanvullende gratis materiaal, asook opnames waarna jy kan luisterBegin die beste lewe moontlik te beleef, en kry jou kopie deur op die KOOP NOU knoppie te klik. .

Frequently Bought Products

Product Queries (0)

Login Or Registerto submit your questions to seller

Other Questions

No none asked to seller yet

Bookiyos Books Solutions - Quality Books, Unbeatable Prices

Bookiyos Books Solutions is your premier online bookstore offering a vast selection of over 5 crore books. Whether you're looking for the latest releases, timeless classics, or rare finds, we have something for every reader. Our platform serves customers worldwide, including the USA, UK, and Europe, with fast delivery and easy return policies to ensure a hassle-free shopping experience. Discover daily updates, exclusive deals, and a comprehensive collection of books that cater to all your reading needs. Shop with confidence at Bookiyos, where quality books and unbeatable prices meet.

Why Choose Bookiyos?

Extensive Inventory: New, old, and rare books available.
Fast Delivery: Same or next-day shipping.
Easy Returns: Hassle-free refund and return policies.
Global Reach: Serving customers in the USA, UK, Europe, and beyond.
Daily Updates: Thousands of new titles added every day.
Join our community of book lovers and start your literary journey with Bookiyos Books Solutions today!