Science Fiction & Fantasy      Science Fiction

Bloed Spook

(0 reviews)
Condition
Quantity
(729 available)
Share
Book Details
Language
Afrikaans
Publishers
Independently published (12 Jan. 2024)
Weight
0.31 KG
Publication Date
12/01/2024
Pages
258 pages
ISBN-13
9798873583676
Dimensions
13.97 x 1.5 x 21.59 cm
SKU
9798873583676
Author Name
Sarel Carelse (Author)
My Naam is Sarel Carelse. Ek is ʼn gebore Klerksdorper en het grootgeword in die huis van ʼn treindrywer en ʼn onderwyseres. Ek is die man van ʼn ongelooflike vrou en die pa van ʼn beeldskone, kosbare dogter. Vir meer as ʼn dekade lank is ek ʼn pedagoog aan ʼn privaat skool waar ek daarna streef om ʼn liefde vir wetenskap en wiskunde te kweek maar meer as dit, om selfstandige, respekvolle en gedissiplineerde jongmense vir die samelewing op te bou. My liefde vir die natuur is gekweek op my oupa se plot en my oom se plaas waar harde werk deur die skoonheid van die bosveld uit gebalanseer word. Die groot wye oop spasies, heuwels, koppies en grasvlaktes oortrek met beeste en wild het my verbeelding aangegryp op ʼn manier wat ek nog altyd in woorde wou in wou vaslê. Die onderwysers van Laerskool Meiringspark het die fondasie van my vormings jare versterk en die opvoedkundiges van die Hoër Tegniese Skool Klerksdorp het van my ʼn man gemaak. Dit was tydens my Hoërskool jare in die Afrikaanse klas wat ek ʼn besonderse liefde en waardering vir die letterkunde ontwikkel het, veral in my mooi moedertaal naamlik Afrikaans. Ons voorgeskrewe werke se dieper betekenis, metafore en simboliek het my fassineer en dit is ook skrywers soos Michael Crighton, Steve Hofmeyer, Daleen Matthee, Etienne van Heerden en Karin Brynard wat my motiveer en inspireer om net soos hulle, lesers mee te voer en ʼn ontvlugting te bied van die alle daagse probleme. Soos ek reeds genoem het was die natuur nog altyd vir my spesiaal en ek het van ek my verstand gekry het ʼn diepe waardering en belangstelling daarvoor, veral die prehistoriese natuurlewe en die wetenskap fiksie wat rondom dit ontwikkel is. Dit is dan juis daarom dat wetenskap fiksie vir my so aantreklik is en hoekom ek geniet om in daardie genre te skyf en veral in die derde persoon waar die verteller nie beperk is deur ruimte en tyd nie. Wetenskap fiksie alhoewel onwaar is soms gebaseer in realiteit en my motivering spruit daaruit om na te dink oor wat moontlik is en waar die enigste ware beperking net my eie verbeelding is. My name is Sarel Carelse. I was born in Klerksdorp South Africa to a teacher and a locomotive engineer. I am the husband of an amazing wife and the father to a beautiful daughter. For over a decade I have been a teacher where I teach mathematics and science but more than that, I want to prepare my learners to become independent, responsible and respectful young people that will contribute to society. My love of nature was nurtured on my grandfather’s small holding and on my uncle’s farm where hard work was balanced out against the sheer beauty of the South African Bushveld. The wide-open spaces, hills, valleys and open grasslands filled with cattle, sheep and game has captured my imagination in a way that I have always wanted to put into words. It was the teachers of Meiringspark Primary School that formed me and the teachers of Technical High Klerksdorp that made me a into man. It was in the Afrikaans class during high school that I developed a passion for literature, especially the literature of my mother lounge namely Afrikaans. Our prescribed work with its deeper meanings, metaphors and symbolism fascinated me and writers such as Michael Crighton, Steve Hofmeyer, Daleen Matthee, Etienne van Heerden and Karin Brynard motivated me. As I mentioned before I find inspiration in nature and ever since I can remember I have had a special interest in the prehistoric past and the science fiction that is based on it. It is because of this that I enjoy writing science fiction and especially in the third person which is not limited by space and time. Science fiction, although untrue can be rooted in reality and that is where I find my inspiration where I am only limited by my own imagination.Read more about this authorRead less about this author
Read More

Reviews & Ratings

out of 5.0
(0 reviews)
There have been no reviews for this product yet.
Op ʼn plattelandse dorpie, in die middel van ʼn stormagtige nag word ʼn jong seun met raaiselagtige en noodlottige beserings na ʼn klein kliniekgebou gehaas. Wanneer die seun se liggaam verdwyn, word ʼn kettingreaksie van geweld ontsluit wat die rustigheid en vrede van ʼn plaasgemeenskap tot in sy fondasie ruk en wat selfs die mees gevestigde natuurwette omverwerp.

Dit is teen hierdie agtergrond, waar geweld, geheim, geloof, feit en mite mekaar die stryd aansê, dat Reinhard Malan homself in die middelpunt van die chaos bevind en probeer om sin van sy eie lewe te maak. Maar dit is in hierdie lewensgevaarlike omstandighede waar hy weer leer wat die lewe beteken, vrede maak met homself en sy verlede, en waar hy die moed kry om aan te hou veg vir ʼn beter toekoms.

. .

Frequently Bought Products

Product Queries (0)

Login Or Registerto submit your questions to seller

Other Questions

No none asked to seller yet

Bookiyos Books Solutions - Quality Books, Unbeatable Prices

Bookiyos Books Solutions is your premier online bookstore offering a vast selection of over 5 crore books. Whether you're looking for the latest releases, timeless classics, or rare finds, we have something for every reader. Our platform serves customers worldwide, including the USA, UK, and Europe, with fast delivery and easy return policies to ensure a hassle-free shopping experience. Discover daily updates, exclusive deals, and a comprehensive collection of books that cater to all your reading needs. Shop with confidence at Bookiyos, where quality books and unbeatable prices meet.

Why Choose Bookiyos?

Extensive Inventory: New, old, and rare books available.
Fast Delivery: Same or next-day shipping.
Easy Returns: Hassle-free refund and return policies.
Global Reach: Serving customers in the USA, UK, Europe, and beyond.
Daily Updates: Thousands of new titles added every day.
Join our community of book lovers and start your literary journey with Bookiyos Books Solutions today!